Bella Manga Country Escape | Double En-suite Rondavels
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bella Manga Country Escape | Dubbel En-suite Rondawels is geleë op 40 hektaar rustige plaasgrond en inheemse bome, vol voëllewe en wildlewe. Gerieflik geleë minder as 20 km vanaf Plettenbergbaai, met sy wit sandstrande, lewendige restaurante en gewilde toeriste-aantreklikhede - hierdie akkommodasie is perfek vir romantiese wegbreke of gesinsvakansies.
Hierdie bekoorlike grasdak-rondawels in Afrika-styl bied elk plek vir 2 gaste en beskik oor 'n privaat en suite-badkamer. Elke eenheid is toegerus met 'n verwarmer, waaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër vir ekstra gemak.
Gaste kan ontspan rondom die 2 groot swembaddens op die perseel, 'n tradisionele braai geniet met behulp van die gemeenskaplike geriewe, of tyd deurbring in die speletjieskamer, wat 'n pooltafel en pyltjiebord bied.
Bella Manga Country Escape bied ook veilige parkering en toegang tot buitelugaktiwiteite soos voëlkyk, bergfietsry en staproetes rondom die plaas. Die eiendom is goed geskik om troues, konferensies en spanbou-geleenthede in 'n rustige landelike omgewing aan te bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 12
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Manga Country Escape | Double En-suite Rondavels het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang