Successfully reported
+47

Bella's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Radcliffe Street, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Geleë in die rustige woonbuurt Sterrewag, Pretoria. Die woonbuurt is tussen Waterkloofrif en Monumentpark geleë. Dit is 'n gerieflike woonstel met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei en lugbraaier. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Vir diegene wat produktiwiteit soek, is 'n gerieflike lessenaar en Wi-Fi beskikbaar. Boonop kan gaste op die privaat balkon ontspan, skilderagtige uitsigte oor die omliggende area geniet en die rustige atmosfeer geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 15 Radcliffe Street, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 volwassene
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Radcliffe Street, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625db65a92c6f6f439919355255722949d567337eda8cb39d22bf8b38aa690a62fb7dec5b9952cb9d4365f86b4b09b853c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 1 mens 15 Radcliffe Street Sterrewag 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.791277150211 28.22691197791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang