Bellerose Guesthouse
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Latham Road, Irenepark, Klerksdorp, 2551, Noordwes
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Bellerose Guesthouse bied luukse verblyf en is in Klerksdorp, 'n myndorp in Noordwes, geleë. Die gastehuis bied 10 kamers waaruit gaste kan kies.
Elke kamer is individueel ingerig en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die kamers is ook toegerus met 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek, DStv, braaigeriewe, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                    
                            WORKSTREAM  LTD
                            TRADING T
                        
                                    
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 42 Latham Road, Irenepark, Klerksdorp, 2551, Noordwes
- Gaste dink Bellerose Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Latham Road, Irenepark, Klerksdorp, 2551, Noordwes
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang