Bellevue Guest Lodge
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R620, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bellevue Guest Lodge is 'n bekoorlike en gerieflike toevlugsoord in elf hektaar se tropiese woud en ruim tuine. Die landgoed is halfpad tussen Ramsgate en Southbroom geleë en kyk uit oor die Imbezanerivier.
Daar is 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is met linne, handdoeke, breekware en eetgerei. Binne 'n paar minute se ry is daar winkels, restaurante, blouvlagstrande, perdry, natuurreservate en 'n krokodilplaas.
Gaste het gratis toegang tot Bellevue Eco Park; 'n botaniese tuin en 'n speelarea vir kinders. Daar is 'n trampolien en gaste kan voëlkyk en op natuurwandelings gaan.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R620, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bellevue Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R620, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang