Bellgrove Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8A Trebyan Avenue, Sandton, 2181, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bellgrove Guest House is in die epiese sentrum van Rivonia, een van Sandton se gesogte voorstede, geleë. Bellgrove is gerieflik naby die sakesentrums van Sandton, Woodmead en Sunninghill geleë.
'n Mediterreense stylhuis vir beide vakansiesoekers en sakereisigers. Dié gastehuis word omring deur die rustigheid en skoonheid van die versorgde tuin en swembad, waar gaste tussen 7 luukse kamers kan kies. Al hierdie en suite-kamers is elegant gemeubileer, gekombineer met sofistikasie en kontemporêre leefstyl.
Elke kamer het sy eie privaat ingang, wat elegansie en ontspanning kenmerkend kombineer met ruim slaapkamers en ook die opsie van 'n selfsorgwoonstel.
Geniet heerlike en sorgvuldig voorbereide fynproewersontbyte by die Ontbytkafee, wat Engelse en vegetariese maaltye bied, wat jou met totale gemoedsrus laat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 8A Trebyan Avenue, Sandton, 2181, Gauteng
- Gaste dink Bellgrove Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8A Trebyan Avenue, Sandton, 2181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang