Successfully reported
+34

Bellissimo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Hill Crescent, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bellissimo is 'n ruim vakansiehuis met 'n see-uitsig op die veilige Hill-landgoed in Plettenbergbaai. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat wil ontspan. Die strand en verskeie winkels is net 'n entjie weg.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het 'n dubbelbed elk. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, dubbele oond en gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, braaigeriewe, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die skuifdeure lei na die stoep met meubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die tuin is omhein en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37 Hill Crescent, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Hill Crescent, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa90e71329ccab47c5bf38cb8e53140b20d523dece3e98e6fc155732f7d28d47679b510116b9683cc7acd8f6a909dc02c91b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag (plek vir 8) 37 Hill Crescent The Hill Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043013156496 23.364330312304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang