Successfully reported
+34

Bellissimo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Hill Crescent, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bellissimo is 'n ruim gesinsvakansiehuis met see-uitsigte wat in die veilige Hill Estate in Plettenbergbaai geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat wil ontspan in die oop ruimtes wat die huis bied. Die strand en 'n verskeidenheid winkels is ook naby.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beide die derde en vierde slaapkamers albei dubbelbeddens. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n dubbeloond en gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, braaigeriewe, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die skuifdeure lei uit na die stoep, wat buitemeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe het. Die tuin is ten volle toegemaak en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37 Hill Crescent, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Hill Crescent, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa90e71329ccab47c5bf38cb8e53140b20d523dece3e98e6fc155732f7d28d47679b510116b9683cc7acd8f6a909dc02c91b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag (plek vir 8) 37 Hill Crescent The Hill Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043013156496 23.364330312304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang