Successfully reported
+15

Belmar Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Olive Grinter Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Belmar Gastehuis is 'n wonderlike wegbreek, weg van die groot stadsgeraas en verkeer, waar jy die omgewing kan indrink en die vrede en ontspanning kan geniet. Belmar is gerieflik naby winkelsentrums en hospitale geleë, met maklike toegang tot die N1, wat dit 'n ideale basis maak vanwaar jy die talle historiese besienswaardighede, die botaniese tuine en die verskeie doendinge by die Avontuur Maselspoort kan verken.

Belmar Gastehuis het 'n rustige en rustige atmosfeer waar 'n gas tuis kan voel in die ware sin van die woord, met 'n privaat sitkamer, eetkamer en selfsorgkombuis.

Gerieflike verblyf word gebied in 3 individueel versierde gastekamers en 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers. Elke kamer beskik oor 'n TV, 'n waaier en 'n verwarmer en 'n haardroër.

Gastehuisgeriewe en -dienste sluit veilige onderdakparkeerplek, braaigeriewe, kroeggeriewe, tuisgemaakte aandetes op versoek en 'n wasgoeddiens in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 19 Olive Grinter Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Belmar Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Olive Grinter Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMDAwNTc3LTIxZGMtNGJiMC1hN2YyLWEzMWMzYTIzODZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 19 Olive Grinter Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.143579 26.186917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang