Belmar Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Olive Grinter Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Belmar Guesthouse is 'n wonderlike wegbreekplek, weg van die gejaag van die stad af, waar gaste hulle kan verwonder aan die omgewing en die stilte en vrede kan geniet. Belmar is gerieflik geleë naby winkelsentrums en hospitale, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale basis vanwaar die historiese besienswaardighede, die botaniese tuine en die verskeie doendinge by Maselspoort verken kan word.
Belmar Guesthouse het 'n rustige en vreedsame atmosfeer wat gaste tuis sal laat voel. Die gastehuis beskik oor 'n privaat sitkamer, 'n eetkamer en 'n selfsorgkombuis.
Gerieflike verblyf word aangebied in 3 individueel versierde gastekamers en 'n selfsorgwoonstel met 3 kamers. Elke kamer het 'n TV, 'n waaier, verwarmer en 'n haardroër.
Geriewe en dienste sluit die volgende in: onderdakparkeerplek, braaigeriewe, 'n kroeg, tuisgemaakte aandetes op versoek en 'n wasgoeddiens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Marilize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19 Olive Grinter Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Belmar Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Olive Grinter Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang