Successfully reported
+8

Belvedere Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R69, Magut A Farm, Portion 3, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Belvedere Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid langs die hoofopstal op 'n wildplaas, sowat 30 km vanaf Pongola. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping en laat besoekers toe om die plaasatmosfeer te ervaar terwyl hulle naby die besienswaardighede van die Pongola-omgewing is.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die lugversorgde eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet, 'n knus sitkamer en 'n TV met DStv.

Buite het gaste toegang tot 'n lieflike ruimte met buite-patio-sitplek en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Letitia H
Gesin met tieners
5.0
Pragtig in die natuur. Dis 'n pragtige plek in die natuur. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was perfek gewees.
Okt 2025
Liezel J
Gesin met tieners
4.8
Lovely overnight stay on our way to Mozambique. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Johan S
Gesin met klein kinders
4.8
Te kort. Fantastiese kliëntediens. Baie mooi plek.
Mrt 2025
Estee B
Gesin met klein kinders
4.8
Ongelooflik! Heerlik! Met die mooiste uitsig! En vriendelike mense! Vir seker waarde vir geld!
Des 2024
Frank S
Saam met lewensmaat
4.2
Nice, quite silent and peaceful. It was fine and they care about you. For cold days, one A/C works as a heater as well. Bed was SA-typi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R69, Magut A Farm, Portion 3, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Belvedere Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R69, Magut A Farm, Portion 3, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyc5XatBmXFCKJXNM2BCGMy6hra0SxmKKm1hMR7473BEzbxfRKS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Off the R69 Magut A Farm, Portion 3 3160 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.543987851229 31.752607758041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang