Dam View Villa @ Belvidere Country Estate
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off District Road D734, Belvidere Farm, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Dam View Villa @ Belvidere Country Estate is geleë in die ongerepte Karkloofvallei, op 'n werkende plaas met pragtige uitsigte oor die Karkloof-reservaat en weidingsgrond. Dit is ongeveer 24.6 km vanaf die dorp Howick geleë en is ideaal vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek.
Dam View Villa @ Belvidere Country Estate bied gemaklik slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n enkelbed en maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.
Buite spog hierdie villa met 'n pizza-oond, kroegarea en braaigeriewe, met sitplek wat uitkyk oor die welige groen grasperk.
Die area is ideaal om bergfietsroetes te verken, of om 'n Midlands-wegbreek met skilderagtige berguitsigte te geniet. Gaste kan aan die slaap raak met die geluid van die swartrugjakkals wat in die verte roep en wakker word met die geluid van koeie wat vreedsaam loei.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 95
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off District Road D734, Belvidere Farm, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dam View Villa @ Belvidere Country Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off District Road D734, Belvidere Farm, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang