Ben Siesta 102
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 59, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 754 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Ben Siesta 102 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Umhlanga. Die woonstel bied gerieflike verblyf en is ideaal geleë naby die strand, winkels en restaurante. Dit bied 'n gerieflike basis vir gaste wat hierdie gewilde kusbestemming wil verken terwyl hulle die gerief van 'n goed toegeruste vakansiehuis geniet.
Die woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die twee badkamers word gedeel, een met 'n stort-oor-bad, en die ander 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die eetarea en verder na die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die deure maak oop op 'n balkon met buitesitplek. Boonop word gaste voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon Drive 59, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 59, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang