Successfully reported

Bendor Garden Flat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Xanté D
1 nag
5.0
Okt 2025

Modern. Skoon en netjies. Puik diens. Ons sal Bendor Garden Flat aan enige iemand aanbeveel! Dit was so gerieflik. Ons gaan definitief weer hier bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Van die beter plekke waar ek al gebly het. Puik, alles wat 'n persoon verwag het, was in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vreeslik mooi, skoon, netjies en modern. Baie, baie lekker! Al wat ek sal voorstel, is om die badkamer vensters te tint; dit voel glad nie privaat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike, luukse verblyf. Heerlike luukse verblyf. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Fantasties. Baie gerieflik. Aandag aan detail ongelooflik. Ruim en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

‘n Lieflik, ruim en goed-toegeruste blyplek met uitstekende diens. Die woonstel is regtig met sorg toegerus, baie gerieflik met aandag aan detail. Lekker sentraal, naby die sakekern van Polokwane en tog in 'n stil straat in 'n gevestigde woonbuurt. Ek sal beslis weer daar tuisgaan as ek in Polokwane is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sam G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Mareaze het uit haar pad gegaan om my onmiddellik welkom en tuis te laat voel. Baie netjiese, skoon, duursame, privaat en veilige eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi en gemaklike gastehuis. Vir my die beste gastehuis waar ons al in Polokwane gebly het. Ek sal uit my pad uitgaan om weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Puik skoon en luuks. Ja, sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mareaze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Catharina Street, Bendor Ext 8, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a26ddf8eb380965f1eddd9f8be2c175be7390916d734ba3e62b74e44bf0f7b53e93b44a4b486951861ddb322c3b16d7f64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Catharina Street Bendor Ext 8 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.896517564401 29.477390332773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang