Benguela
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R1 920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Benguela bied lugversorgde verblyf in 'n lieflike gastehuis wat uitkyk oor die pragtige Walkerbaai-seereservaat in De Kelders. Benguela is net 3,2 km vanaf Gansbaai, gewild vir 'n aantal wateraktiwiteite, insluitend haaihokduik.
Verblyf word gebied in 7 en suite-gastekamers, waarvan 3 see-uitsigte het. Die ander 4 gastekamers het uitsigte oor die binnehof. WiFi is oral in die eiendom beskikbaar. Kamerdiens is beskikbaar en bied enigiets van heerlike kookkuns tot kindermaaltye. Linne, toiletware en badhanddoeke word ook voorsien. Ontbyt is ingesluit, en à la carte-aandete word by die restaurant in die huis bedien.
Die gastehuis bied 'n braai-area, 'n kluis vir waardevolle items en 'n lieflike swembad, ideaal vir daardie warm somersdae. Doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, walviskyk in seisoen, voetslaan en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Benguela het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang