Successfully reported
+93

Benlize Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuisies wat 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en Pecanwood bied. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Pecanwood Gholflandgoed, die Magaliesbergse Biosfeerreservaat, die Olifant Reservaat en Harties Kabelspoor in.

Die verblyf bestaan uit 4 eenhede.

Elke kothuis het 'n dubbelbed en enkel bed, en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis, gratis WiFi, TV met DStv en sy eie lapa. Die aparte kamers is ideaal vir oornagverblyf met elk 'n dubbelbed en enkel bed en suite-badkamers.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, tennisbaan, 'n venue vir klein konferensies en ander funksies, asook veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omliggende area sluit gholf, abseil, visvang, valskermsweef, seilplankry, voëlkyk, voetslaan, riviervaarte, bootritte en lugballonvlugte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jan T
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal weer terugkom. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing met baie mooi uitsig oor die dam.
Aug 2025
Elsa N
5.0
‘n Heerlike kuier in ‘n mooi plek met ‘n pragtige uitsig! Ek het ‘n perfekte plek gekies vir ons girls getaway. Alles was reg en selfs die honde het k...
Sien meer
Aug 2025
Raymond C
Saam met lewensmaat
5.0
Beste uitsig, vriendelike mense en baie lekker atmosfeer. Fantastiese plek om te gaan rus en weg te breek. Ons sal beslis weer gaan.
Jun 2025
Rita V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plek met die mooiste uitsig. Skoon en netjies. 2 aande oorgebly in lapa kamer. Pragtige plekkie.
Mei 2025
Olivia J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Salige rus gehad. Baie goeie ligging van die plek. Dit is die regte plek waar jy net kan rus en wegbreek van die strand se gewoel. By tye het ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bennie en Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Benlize Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX96KLqoxk7Jub5t3V9er0IseLoGtE95eVOsrGD4rcI0dj19JkL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 Portion 255 Jalapor Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788081562041 27.872235451068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang