Bentley On The Beach
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bentley On The Beach is reg op die ongerepte en ongestoorde strand op The Promenade in Glen Ashley, Durban-Noord geleë.
Verblyf is beskikbaar in 8 gaste-suites wat elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kamer word daagliks skoongemaak en beskik oor lugversorging, 'n volledige en suite-badkamer, platskerm-TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Strand- en badhanddoeke, tee, koffie, melk en suiker word daagliks voorsien.
Die gastehuis is huislik en warm, en verpersoonlik die gevoel wat jy kry wanneer jy in jou eie privaat stukkie Paradys is. Ontspan om die sondeurdrenkte swembad in die rustige tropiese tuin of neem 'n lang rustige vroegoggendstappie op die ongerepte strand. Spandeer ure deur in die branders te baljaar of ontspan terwyl jy op die strand sonbruin. Ontspan in die oopplan-sitkamer en -eetarea met uitsigte oor die branders en sand terwyl die dolfyne teen die branders agter jou rondsnuffel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bentley On The Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang