Successfully reported
+7

Bentonhof

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Drive, Bentonhof 7, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bentonhof is in 'n kompleks in Hartenbos geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n paartjie. Dit is net oorkant die straat van die see geleë, en naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak. Dit beskik oor 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kry veilige parkering op die perseel tydens hul verblyf, asook toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.

Dit spog ook met 'n see-uitsig vanuit die kamer. Gaste sal binne maklike bereik van Langeberg Mall, die Hartenbos-seefront met warm- en kouewater-swembad, glybane en 'n aantal gehalte-restaurante wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jan B
5.0
Good value for money in a convenient location. The place is very conveniently located, with easy walking distance to the shops, beach, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Natacha V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig met die see as agtergrondklank vir 'n goeie nagrus. Ons was effe laat agv verkeer, die eienaar het ons gerusgestel dat dit geen probleem is nie...
Sien meer
Sep 2025
Nico U
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil omgewing en naby heelwat restaurante en besienswaardighede. Plekkie is netjies en naby strand, ATKV en mall vir etes of besienswaardighede...
Sien meer
Aug 2025
John A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig. Mooi en gerieflik. Baie mooi, gerieflik, netjies en skoon. Mooi geleë, seeuitsig en naby strand. Alles wat nodig is, is in die gasteh...
Sien meer
Okt 2024
Martlie J
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik, netjiese oornagplekkie. 'n Lekker, skoon oornagplekkie.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hannes Pienaar Drive, Bentonhof 7, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bentonhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Drive, Bentonhof 7, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166a3802185770f4746c9fbc504c7b4f9ea631dbc91c44d21176087261759dcbb4eed79cfdf0a110dea3d5f5a0e1595dfb9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 Hannes Pienaar Drive Bentonhof 7 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.138337739345 22.110661602412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang