Bentonhof
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannes Pienaar Drive, Bentonhof 7, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bentonhof is in 'n kompleks in Hartenbos geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n paartjie. Dit is net oorkant die straat van die see geleë, en naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak. Dit beskik oor 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kry veilige parkering op die perseel tydens hul verblyf, asook toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.
Dit spog ook met 'n see-uitsig vanuit die kamer. Gaste sal binne maklike bereik van Langeberg Mall, die Hartenbos-seefront met warm- en kouewater-swembad, glybane en 'n aantal gehalte-restaurante wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hannes Pienaar Drive, Bentonhof 7, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Bentonhof het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannes Pienaar Drive, Bentonhof 7, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang