Remote. Peaceful. Unique Free State bushveld and birdlife.
Berekah is affordable, beautifully situated in the dome and ideal for people who want to enjoy nature, such as hiking, cycling and quad biking. We only slept there, but would definitely want to return to enjoy nature. Maybe just leave the WiFi password in the house, because there is no signal and we had to drive back to Parys for signal to let people know we are safe.
Afgeleë. Rustig. Unieke Vrystaatse bosveld en voëllewe.
Berekah is bekostigbaar, pragtig geleë in die koepel en ideaal vir mense wat die natuur wil geniet, soos stap, fietsry en viertrekroete wil ry. Ons het net daar geslaap, maar sal beslis wil terugkeer om die natuur te geniet. Dalk net die WiFi se password in die huis los, want daar is geen sein nie en ons moes weer na Parys ry vir sein om mense te laat weet ons is veilig.
This review has been automatically translated using Google.
Was nice and quiet.
We had a very nice stay, it's quiet. Kitchen could use a little upgrade. Countertop in kitchen was loose and crooked, definitely needs a few more utensils in kitchen. Maybe a toaster. And the convention oven was rusty and dirty. Bedding is very old and could be replaced.
Was lekker en rustig.
Ons het baie lekker gebly, dis rustig. Kombuis kan bietjie upgrade kry. Blad in kombuis was los en skeef, kort definitief bietjie meer utensils in kombuis. Dalk 'n toaster. En die convention oven is geroes en vuil gewees. Beddegoed is baie oud, en kan vervang word.
This review has been automatically translated using Google.
Unpleasant, the house door could not close. Flies pest with no control measures.
There is no reception, had to honk for help with signing up. The lady asked for more money after I paid the entire amount online.
Onaangenaam, die huisdeur kon nie sluit nie. Vlieë plaag met geen beheermaatreëls.
Daar is geen ontvangs nie, moes die toeter druk vir hulp met inteken. Die dame het nog geld gevra nadat ek die hele bedrag aanlyn betaal het.
This review has been automatically translated using Google.