Successfully reported

Beresheet Sunny Bali Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Lida L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lieflike, sonnige en netjiese plek om te oornag in Mosselbaai. Wat 'n aangename en netjiese plek om te oornag in Mosselbaai. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Alles was netjies en van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies, goed toegerus, gerieflik en goed geleë. Sunny Bali is skoon, gerieflik en goed geplaas in die dorp. Die plek is modern en goed toegerus en bied alles wat mens benodig vir oornag. Christine is 'n baie aangename gasvrou. Ons kan die plek aanbeveel vir voornemende gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowend. Uitstekende kliëntediens en verblyf was fenomenaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie lekker, voel of ek in Griekeland was. Baie lekker gebly, het 'n lekker ruim kamer en alles so mooi wit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Keenen K
1 nag
4.4
Jun 2025

Wonderful. I enjoyed my stay. I was just worried about my vehicle parking, which was in front of the premises but there was no gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Roxzaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Feb 2025

Heerlik. Pragtige plek regtig prakties ingerig. Als baie smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect place, excellent host. Perfect little apartment close to the city centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fatiema P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

10/10 definitely. Stay was super nice, I would recommend the place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Ja, dit was aangenaam en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nice quiet area with a beautiful view. Nice quiet area with a beautiful view. Host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 972
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 972
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 972
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33a Church street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba73be459d9174751b33625cfa65d22ec4277ab66af9c5fed1a5e816c3d407a68cac808a946e3843694580c4f0fbf40e4113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R972 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 33a Church street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.185871600455 22.140411104888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang