Successfully reported

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfy and cozy. Lovely quaint cottage in a beautiful place, loved my holiday there, lovely walks even in the rain. Warm with a fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Thank you so much for your kind words. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay in the cottage and made the most of the beautiful walks – even in the rain. It’s wonderful to know the fireplace kept you warm and cosy. We’d love to welcome you back again anytime!

Donovan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die rustigheid is goed vir die siel. Ons het lekker gebly. Dit was baie rustig, tog naby genoeg aan Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Baie dankie, ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het, en kom kuier weer gerus.

Anita M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlike verblyf. Pragtige huisie in die mooiste omgewing. Baie goed toegerus en die kaggel is 'n wenner! Sal beslis weer kom as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Dankie vir jou resensie, julle is enige tyd weer welkom.

Tiekie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Pragtig, rustig saam met Takkies die bok. Baie lekker gebly. Oulike cottage.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons is so bly om te hoor julle het julle verblyf geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te hê, en ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom!

Sias M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie nice. Ek sal voorstel hulle sit meer koffie en melk in die huisies en bied 'n kaart aan van waar jy moontlik kan gaan stap in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Beste Sias, Dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. Ons wil graag 'n paar punte ter verduideliking noem: In ons e-pos wat 'n week voor inklok aan alle gaste gestuur word, maak ons dit duidelik dat ons gratis koffie, tee en melk aanbied. Vir gaste wat 'n groter hoeveelheid koffie geniet, stel ons voor om hul eie saam te bring, aangesien ons selfsorg-eenhede is en nie 'n bed-en-ontbyt nie. 'n Skakel na ons aanlyn gidsboek met staproetes is ook in hierdie e-pos ingesluit. Ons wil ook graag noem dat ons plaasbestuurder onmiddellik aan julle versoek vir ekstra koffie in die middel van die dag voldoen het. In die lig hiervan voel ons dat die 3/5 resensie vir klantediens moontlik nie 'n volledige weergawe van die ervaring is nie.

Theunis L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Well kept and quiet. We loved our stay and would happily return. It's definitely the place to go when you want peace and tranquility. It is comfortable and all essentials needed are in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Thank you Theunis for your review and for choosing to stay with us.

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en rustig gebly. Baie netjies en rustig. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Baie dankie vir jou resensie Johann, julle is welkom.

Neil M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Well-appointed dwelling, detracted by lack of privacy and restricted movement. One large dwelling divided into 3 (we stayed in a cosy cottage). The entrance is separate but not private as you need to walk past the neighbour's door/stoep (fortunately Intimate cottage is unoccupied). Furthermore, we were disturbed when the occupants of the Chapel awoke at 05:30 to depart at 06:00 (packing up and normal voice speaking). Be aware that you cannot walk on this property as the owners have effectively sealed you in with Private/No entry signs all around. That's their prerogative but would have chosen elsewhere if this was obvious in your description. The indoor facilities/bedding etc. are top class, appreciate the spacious bathroom/shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Dear Neil, Thank you for taking the time to share your feedback about your stay in Unit 'Cozy'. We appreciate your comments and would like to address a few points. You're right that Units 'Cozy' and 'Intimate' share the same access, but we want to assure you that even if there were guests in 'Intimate', it wouldn't have been a disturbance. 'Intimate' is designed as a self-contained unit without outdoor facilities, so occupants would have been either inside or out exploring. Meanwhile, Unit 'Cozy' has a lovely private patio with a built-in barbecue and a large lawn which we hope you enjoyed! Regarding the early departure of other guests, we have no control over guests who have to depart early to be on time for their flights. We do kindly remind all guests to be mindful of noise levels at all times, as we strive to maintain a peaceful environment. Our pre-arrival correspondence highlights the various walking, hiking, and biking trails all from our doorstep. We encourage our guests to explore and enjoy the surrounding area! We also provide free WiFi with a dedicated WhatsApp number for guests to communicate with us, and we received no communication from you during your stay regarding walks, hikes etc. Lastly, we want to clarify that we respect our guests' privacy and have designated private areas where we live with our families. We communicate this to all guests at least a week before their arrival. Thanks again for your feedback, Neil. We hope you have a wonderful day! Best regards Gert, Marion & Andrea (owners)

Pim L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Goed ingerig en pragtige ligging. Die grootste probleem was dat ons nie die instansie telefonies kon bereik nie. Oppad het ons verdwaal. Drie keer probeer bel, niemand antwoord nie, ook nie eers ons boodskap nie. By die hek aangekom weer probeer bel, weereens geen antwoord. Ook nooit 'n siel gesien nie. So geen kommunikasie moontlik nie, veral met die plek wat redelik afgeleë is.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Dit gebeur ongelukkig dat gaste, gelukkig in die minderheid, soos Pim nie enigsins die kommunikasie lees nie wat ons aan alle gaste op beide e-pos en Whatsapp stuur. Ons kommunikasie is baie deeglik met presiese aanwysings asook alle telefoonnommers, en ons ander resensies getuig daarvan. Verder stel ons dit duidelik dat ons ook wel op die plaas woon, maar respekteer almal se privaatheid, en sou gaste ons wou ontmoet, is ons gewillig. Ons was op die plaas ten tye van hulle een nag besoek en kan met vertroue noem dat ons geen oproepe telefonies of per Whatsapp of e-pos ooit van Pim ontvang het nie, en nou projekteer hulle op andere.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gert
Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm
Thank you for your review, Marius. We greatly appreciate feedback and when lower ratings are given, it's helpful if reasons for this are provided, particularly when you conveyed to us privately that you thoroughly enjoyed your stay. We take pride in offering quality accommodation and excellent communication and service to our guests. As such, we rely on fair and honest reviews. We can only assume that your lower ratings are due to your request for a late checkout that we could not accommodate as we had to prepare the cottage for other guests checking in on the day you departed.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm B25, Flower Valley Road, Uilenkraal Valley, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c552c8d0dd8928606428863d6fefc1450aa0266b5cbcd25dd16794274d80a8576a7040f2b228a162285ad5ead62bd6d72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.55799663042 19.462870359421
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang