Successfully reported
+13

Berg Treat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergview Estate, 10 Kiepersol Crescent, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Berg Treat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiekothuis in Bergview Estates, 'n natuurbewaringsgebied wat aan die Ukhahlamba-wêrelderfenisgebied grens. Gaste kan berg-uitsigte vanaf hierdie 3-slaapkamer-vakansiekothuis geniet.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas/vrieskas, 'n broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die kothuis bied ingeboude braaigeriewe en 'n motorafdak. 'n Skoonmaakdiens kan vooraf op versoek gereël word. 'n Skoonmaakdiens is nie op Kersdag en Nuwejaarsdag beskikbaar nie.

Doendinge in die area sluit gholf, perdry, rolbal, fietsry, voetslaan, visvang en tennis in. Gaste kan die Drakensberg Canopy Tour, Falcon Ridge Bird of Prey-sentrum, Kwazulu Weavers-matfabriek, asook restaurante in die area besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bergview Estate, 10 Kiepersol Crescent, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Berg Treat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergview Estate, 10 Kiepersol Crescent, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a911f5db64d7c83788d73160d1557aaeb7f19b00f7c8bc71322882131a66d1b68d29e896bc9accf382ae37612fd14ca468e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Bergview Estate 10 Kiepersol Crescent 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.010945679861 29.420078754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang