Successfully reported
+30

Bergdale Cottages

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R969 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bergdale Cottages is 4 individuele selfsorgkothuise wat op 'n pragtige plaas in Hazyview geleë is, 15 km vanaf die Phabeni-hek na die Krugerwildtuin en is ideaal geleë om die Panoramaroete en Blyderiviercanyon te verken. Hoenders en perde loop in die omgewing rond.

Verblyf is beskikbaar in eenslaapkamerkothuise vir 2 of twee tweeslaapkamerkothuise vir 4, elk individueel gestileer en gemeubileer. Elke eenheid het lugversorging en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en eetarea, asook 'n privaat badkamer. Parkeerplek word voorsien en daar is braaigeriewe.

Die dorpie Hazyview bied 'n keuse van winkelsentrums met 'n groot verskeidenheid supermarkte, saam met 'n groot verskeidenheid restaurante, kroeë, kafees en koffiewinkels. Elephant Whispers sorg vir nabygeleë olifantinteraksies, terwyl Monkeybirds en die reptielpark seker wenners vir die kinders is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was wonderlik. Die diens, dekor, netheid en privaatheid was uit die boonste rakke.
Aug 2025
Nikky V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Ons het baie lekker gebly, dit was stil, mooi regte plaaslewe. Dit was die lekkerste plekkie wat ons kon kies.
Jul 2025
Gert K
Saam met lewensmaat
5.0
Great, will be back! Here is my summary which I wrote in the Guest Comments: "Adventure motorcycling from Malelane to Long Tom Pass, wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sifiso N
Saam met lewensmaat
5.0
Overall, this was a great experience and super wonderful stay. I recently had the pleasure of staying at this wonderful property, and I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Ashleigh T
4.8
Super spacious accommodation in a beautiful setting. The Bergdale House is extremely spacious and has excellent quality furniture and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Main Road, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Bergdale Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 969
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 969
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 969
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d081d9cff171d0aaaac12d2e7df65e585e364f37c1ec8284ece858a780c7e9e8f3791b9c405509e4a68850084e5ea46954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R969 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Main Road Hazyview 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.056142307311 31.126656470863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang