Bergdale Cottages
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Vanaf R969 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bergdale Cottages is 2 individuele selfsorg-kothuise op 'n pragtige plaas in Hazyview. Dis 15 km vanaf die Phabeni-ingangshek na die Kruger Nasionale Park geleë. Dit is ideaal geleë om vanaf die Panorama-roete en Blyderivier diepkloof te vertoef. Hoenders en perde kan in die omliggende area gesien word.
Verblyf is beskikbaar in kothuise met slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer of 2 tweeslaapkamer-kothuise met slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis, leef-en eetarea en 'n privaat badkamer. Parkeerplek word voorsien en daar is braaigeriewe.
Hazyview het 'n verskeidenheid winkelsentrums, supermarkte, restaurante, kroeë, kafees en koffiewinkels. Elephant Whispers bied nabye interaksie met olifante. Monkeybirds is 'n reptielpark wat 'n groot treffer is onder die kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Main Road, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Bergdale Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang