Berghaven A-Frame Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kapgat Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Berghaven A-Frame Cottage is 45 km vanaf Calvinia geleë, met 28 km grondpad langs die R354, en bied 'n rustige toevlugsoord vir gesinne, paartjies en toergroepe wat op soek is na 'n wegbreek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 3 enkelmatrasse in die leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 1 badkamer op die grondvloer met 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n tweeplaatstoof met 'n klein oond, 'n enkelplaat-induksiestoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas in. 'n Ruim privaat patio en 'n braai-area met 'n vuurput voltooi die opset.
Vir die avontuurlustiges is daar 'n 4x4-roete (beskikbaar teen 'n bykomende koste), bergfietsroetes, staproetes en voëlkykgeleenthede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
3 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
MSJ Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Kapgat Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Berghaven A-Frame Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kapgat Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang