Successfully reported
+36

Berghuis Mountain Hideaway

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 De Vierde Liefde, Private Nature Reserve, Wolseley, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Berghuis Mountain Hideaway is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n privaat natuurreservaat in Wolseley. Dis 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens, een het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die solder. Twee badkamers het elk 'n bad, wasbak en 'n toilet en die derde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8. 'n Wynyskas, Nespresso-masjien en 'n Bialetti word ook voorsien.

Die sitarea het 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n werksarea, USB-C-monitor en onbeperkte WiFi.

Die huis spog met 'n houtvuurwarmbad en 'n swembad met 'n asemrowende uitsig oor die natuurreservaat.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martie B
5.0
Een van ons lekkerste familie-vakansies ooit. Fantastiese verblyf. Goed toegerus vir enige weersomstandighede, privaat, pragtige tuin en uitstekende u...
Sien meer
Okt 2025
Yolene S
5.0
Beste besluit vir 'n spesiale wegbreek! Lieflike huis in die mooiste omgewing. Soveel aandag aan detail, kwaliteit van linne en toerusting in die komb...
Sien meer
Aug 2025
John G
Saam met vriende
5.0
Ideaal vir ontspan en rus. Berghuis is sekerlik een van die mooiste, goed toegeruste huise wat ons nog gebly het. Alles wat jy benodig is daar en daar...
Sien meer
Mei 2025
Francois L
5.0
Ideale kuierhuis vir groepe om uit die stad te ontglip. Ek en my vrou het 'n wegbreek langnaweek met ons kinders en hulle metgeselle gehad. Die huis w...
Sien meer
Feb 2025
Dirk L
5.0
Kaggelvure, koffie, potjie maak, lekker wyn. Berghuis was sekerlik een van ons hoogtepunte van ons jaarlikse familie wegbreek. Daar is eenvoudig geen ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Salomon Joubert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 28 De Vierde Liefde, Private Nature Reserve, Wolseley, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berghuis Mountain Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 De Vierde Liefde, Private Nature Reserve, Wolseley, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8034262607707aa851199452c42660f763b4d48f71106e0195294035ce232dc51b2322d5b7ec32a1d8616a9b1044778ecbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 28 De Vierde Liefde Private Nature Reserve 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.487617 19.243962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang