Successfully reported
+18

Bergland 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Bergland Street, Outeniqua Strand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bergland 15 is 'n ruim vakansiehuis met lieflike see-uitsigte in Groot Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die dorp is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die verblyf is geskik vir paartjies, gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord binne maklike bereik van die strand. Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens. Hierdie slaapkamers deel 2 aparte badkamers.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met DStv, 'n gemaklike sitkamerstel en lieflike uitsigte oor die see. Die huis spog met 'n binnebraai-area met 'n 8-sitplek-etenstafel, buitebraaigeriewe in die tuin, 'n alarmstelsel en 'n kluis. Neem asseblief kennis dat Bergland 15 'n nie-rook instansie is.

Gaste kan uitsien na visvang, voëlkyk, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die area.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 15 Bergland Street, Outeniqua Strand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergland 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Bergland Street, Outeniqua Strand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eec4e3dda2814db0690bb516fc58a8aac1c327fb1ca51d1d32ea044aeb7a2a7eb0c44289e3ca74f18617203bf71ac11c635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 15 Bergland Street Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048674558041 22.291658495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang