Successfully reported

Bergland Vakansiehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Herma R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Surpassed all our expectations. Best place we have ever stayed! We spent three wonderful days there. The unit is very clean, well equipped and comfortable. Our host even had a snack platter ready for us when we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n droomvakansie en Ina is 'n besondere gasvrou! Dit was 'n droomvakansie om in Ina se huis tuis te gaan! In hierdie huis ontbreek niks nie en Ina is 'n besondere gasvrou! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
INA
Bergland Vakansiehuis
Baie dankie vir julle baie mooi resensie. Julle is gaste . Verwelkom julle enige dag terug. Mooi loop.

Marne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Dis die bes toegeruste huis waarin ek nog ooit gebly het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gekuier en sal Bergland beslis aanbeveel. Pragtige verblyf, met alles wat mens nodig het! Ina dink werklik aan alles en het ons tot bederf met 'n heerlike aandete en snacks!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
INA
Bergland Vakansiehuis
Gerrit, baie dankie vir jul mooi resensie. Ek verwelkom julle graag eendag terug. Mooi loop tot ons paaie weer kruis.

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
INA
Bergland Vakansiehuis
Baie dankie vir julle resensie. Julle was puik en aangename gaste. Dankie dat julle die huis so netjies en skoon gelos het. Sal julle graag weer terug verwelkom. Mooi loop.

Juanita S
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Bergland Vakansiehuis het al ons verwagtinge oortref! Bergland Vakansiehuis het al ons verwagtinge oortref! Pragtig en stylvol gemeubileer en die huis beskik oor alles wat jy aan kan dink, met die mooiste uitsig. Ina se moeite met haar gaste en die kleiner detail in die huis was 'n bonus. Ons kan nie wag vir nog 'n kuier by Bergland nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
INA
Bergland Vakansiehuis
Juanita, ons sien baie uit na julle volgende kuier. Dankie vir julle omgee om die huis so netjies te los. Hoop ons paaie kruis weer. Mooi loop.

Werner D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Net lekker gemaklik en tuis na lang reis. Ons het ongelooflik lekker hier gebly en het sommer tuis gevoel met die intrap by die deur. Inge het ons goed ingelig gehou tydens ons verblyf en seker gemaak ons is tuis en het geen probleme ondervind nie. Die ligging is perfek, naby aan die strand en 'n klipgooi vanaf die snelweg wat jou vinnig lei tot die naaste aantreklikhede en veilig. Verblyf het tot die basiese benodigdhede ingesluit soos tandepasta wat ek nog nooit by verblyf teëgekom het nie. Dit het regtig tuis gevoel en sal vir seker in die toekoms weer gebruik maak sou ek weer reis in hierdie rigting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
INA
Bergland Vakansiehuis
Werner, baie dankie vir jou super mooi resensie, waardeer dit opreg. Ek is bly jy meld dat die ligging vir jou perfek was en dat julle naby aan alles was, en aanvaar dat dit 'n vingerfout was om 'n 1 te gee i.p.v. 'n 5 aangesien die ligging vir jou perfek was. Julle is 'n mooi gesin en ek hoop ons paaie kruis weer.

Lezette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing and beautiful. We had a lovely stay and Ina and Koos were such gracious hosts and always made sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
INA
Bergland Vakansiehuis
Hi Lezette, it was lovely to have such super guests. Hope to see you again.

Yolandi T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastiese verblyf in 'n stylvol-gemeubileerde eenheid met mooiste see-uitsigte. Dit was nou die lekkerste ooit! Ina is 'n besonderse gasvrou en het ons met aankoms bederf met die heerlikste platter. Daar was melk en water in die yskas en broodrolletjies en beskuit op die toonbank. Die akkommodasie is smaakvol ingerig met lieflike see-uitsigte vanuit die kamers en balkon, alles silwerskoon en daar is ekstra moeite in elke klein dingetjie ingesit. Absolute waarde vir geld, net jammer ons kon net vir 'n naweek bly. Maar ons kom beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
INA
Bergland Vakansiehuis
Baie dankie vir julle mooi resensie! Dankie dat julle so mooi na ons huis gekyk het. Soos jy sê, 'n naweek is tekort. Hoop om julle in die toekoms weer te ontvang. Groete aan Bella wat op haar eie (7 jaar oud) vir my 'n boodskap in ons gasteboekie geskryf het! Mooi loop.

Lauren N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Onvergeetlik. Dit is altyd lekker om hier te bly. Ina bederf ons altyd met iets lekkers. Die huis is pragtig en baie netjies. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
INA
Bergland Vakansiehuis
Hi Lauren, dit was voorwaar 'n voorreg om julle gesin weer 'n keer by ons te verwelkom. Julle is super gaste. Mooi loop.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

INA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 19 Bergland Street, Glentana, Outeniqua Beach, Groot Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA022a3b136f3930575bec7c92ca1e88746bf8a867bc3f7664af63d1a97aa224976886db306d607406b7eacbae2367f52aaf0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 19 Bergland Street Glentana, Outeniqua Beach 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.048577064954 22.291162711595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang