Bergliot Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Cabot Avenue, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1610, Gauteng
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bergliot Guest House is in Edenvale geleë en maak voorsiening vir toeriste en sakereisigers. Die eiendom bied 'n stil, ontspannende en vreedsame omgewing vir alle gaste.
Verblyf word gebied in 7 en suite-kamers, en elke kamer het 'n privaat ingang, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Gemeenskaplike braai- en swembadarea is beskikbaar, terwyl die tuin gaste 'n stil plek bied om te ontspan. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Bergliot Guest House bied 'n basis vir gaste wat Gauteng wil verken, en word omring deur besienswaardighede soos Monte Casino, Glendower Gholfklub en talle sakeparke.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 Cabot Avenue, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1610, Gauteng
- Gaste dink Bergliot Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Cabot Avenue, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1610, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang