Successfully reported

Bergsig Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Kobus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly en die beste ontbyt gehad. Ons sal weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik en netjies en rustig. Dit was baie mooi, skoon en netjies. Die WiFi het goed gewerk. Die elektriese kombers het baie gehelp en ons het lekker warm geslaap. Die ontbyt was baie lekker. Dit is in 'n stil gebied geleë. Dit was 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laodi
Bergsig Guest House
Thank you for the amazing review and we hope to see you soon!

Chrisna C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Beveel vir seker plekkie aan. Plek is super netjies. Skoon wit lakens, wat lekker skoon en vars ruik. Puik diens en vriendelikheid. Ontbyt was heerlik. Ek sal hulle vir seker aanbeveel. WiFi werk 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laodi
Bergsig Guest House
Dit was 'n groot plesier om jou te huisves. Kom asb. volgende keer terug wanneer jy in die dorp is.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Laura S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Die fasiliteit is netjies, die kliente is baie goed. Kamer baie mooi. Ja, die ontbyt was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Laodi
Bergsig Guest House
Thank you for choosing Bergsig Guesthouse as your home away from home. We're glad you enjoyed your time here with us.

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Meer as behulpsaam. Die verblyf is silwerskoon. Die personeel is meer as behulpsaam. Die pad daarheen is bietjie kronkelrig maar dis 'n welkome sig sodra jy die gastehuis sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laodi
Bergsig Guest House
Thank you for choosing Bergsig Guesthouse as your home away from home. We're glad you enjoyed your time here with us. Thank you for the amazing review and we hope to see you soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Laodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Suikerbekkie Crescent, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1adbfed204dbefebbd1fbc6bd1fc9f295744d348614808927b7ed5d364896d7efb243f330cb014465ce1b677770eee03713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Suikerbekkie Crescent Bergsig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2241116 28.2833368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang