Successfully reported
+28

Bergsig Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Suikerbekkie Crescent, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergsig Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil deel van Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is die ideale stopplek vir gaste wat na ander besienswaardighede in die area reis.

Verblyf is beskikbaar in 11 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n oop en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Heerlike ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien. Hier kan gaste ook ander etes van die à la carte-spyskaart bestel.

Die gastehuis het gratis WiFi, 'n kroeg met voorraad en 'n gastesitkamer met 'n kaggel en braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien. Spesiale geleenthede soos klein partytjies en sake-vergaderings kan op die perseel gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Laodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Suikerbekkie Crescent, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Bergsig Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Suikerbekkie Crescent, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1adbfed204dbefebbd1fbc6bd1fc9f295744d348614808927b7ed5d364896d7efb243f330cb014465ce1b677770eee03713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Suikerbekkie Crescent Bergsig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2241116 28.2833368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang