Bergview Guesthouse Swellendam
Kry 30% af vir verblyf voor 13 Desember 2025. Bespreekbaar tot 27 Okt 2025
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergview Guesthouse Swellendam is in die historiese dorpie, Swellendam geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n nag wil oorslaap, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste word verwelkom in 'n klassieke huis met karakter, 'n rustige atmosfeer en 'n asemrowende berg-uitsig.
Die verblyf beskik oor 2 Tuin-suites met berg-uitsigte en die Delft-dubbelkamer. Al die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange. Die suites het elkeen 'n kombuisie en 'n veranda. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste het direkte toegang tot die swembad en buitenste braai-area van die binnehof af.
Bergview is stapafstand van die Drostdy Museum, restaurante, winkels en kunsgallerye af en is aan die voet van die Marloth Nasionale Park en Langeberge geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lidia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 26 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergview Guesthouse Swellendam het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang