Successfully reported
+157

Bergvliet House and Cottages

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 695 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bergvliet House and Cottages bied selfsorgverblyf in Clarens. Dit is aan die voet van die berg en binne maklike bereik van al die skouspelagtige doendinge en besienswaardighede van die dorp.

Verblyf bestaan uit 4 aparte eenhede, naamlik Eiger, Santis, Pizol en Rigi.

Die Eiger House kan tot 6 gaste akkommodeer in 'n hoofslaapkamer met 2 en 'n solderarea waar 4 gaste slaap. Die kothuise Pizol en Rigi kan tot 2 mense akkommodeer, terwyl die Santis-kothuis 4 mense akkommodeer.

Alle eenhede het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Johannes N
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename verblyf. Baie goed toegerus, veilig en skoon.
Apr 2024
Yvonne O
Saam met vriende
5.0
Mooi, ruim en goeie ligging. Baie mooi en groot en naby die middel van die dorp. Ons was baie beïndruk. Sal weer gaan.
Mrt 2024
Niccie C
Gesin met klein kinders
4.8
It was a pleasant stay! I really appreciate the kindness of the host! It was such a good stay until the couple who arrived after us wan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
John K
Saam met lewensmaat
4.8
Awesome, awesome, awesome. Absoluut lekker gebly, eerste vakansie in jare wat ek en my vrou saam so geniet het. Sal weer terug gaan om net te ontspan ...
Sien meer
Jan 2024
Adele R
Gesin met tieners
4.8
Huislik, ontspanne, rus, gesellig, heerlik. Ons het 'n ongelooflik lekker kuier gehad in Clarens. Bergvliet is 'n heerlike gesellige huis en ons het s...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 695 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Bergvliet House and Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 695 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06ac312737a7ced694f95059d3bff132d45440c307f2511d10d1230c85f29a6971fe9bbffbc6a9494b3ba6c0ea5c2f9d3c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 695 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.516384821636 28.414610856483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang