Successfully reported

Bergwoning Accommodation & Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jonathan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig, mooi en stil. Baie netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Superb, unforgettable, value for money, immaculate, peaceful. Bergwoning was truly exceptional. From the moment we rode into the campsite, we were blown away. The campsite is beautiful. Despite coming in winter, the campsite was beautifully green. The bathrooms were clean, the showers had hot water - absolutely no complaints. We were lucky that we had the campsite to ourselves. It was calm, peaceful, quiet, and the view was immaculate. We truly felt like we were immersed in the mountains. This is by far the best campsite with the best value for money. We have already decided we will return! Thank you to the hosts for this unforgettable experience, and we will recommend this to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful and beautiful! Lovely, rustic little cottage in a beautiful spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natali D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfect. Our stay at Bergwoning Accommodation and Guest Farm was perfect. The hut was cozy and private and allowed us to have a much-needed break away from all the hustle and bustle. Our host was helpful and quick to respond to any queries. I highly recommend Bergwoning Accommodation and Guest Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ondspannend en rustig. Baie rustig en stil. Lekker wegbreek uit die stad se gejaag en geraas. Goeie en vriendelike diens, netjies, skoon en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Asemrowende skoonheid, ruimte, baie stilte. Ongelooflik lekker gebly. Waar kry jy gaver eienaars? Ons het ernstig vasgeval (a.g.v. baie reën) en sonder klag of stoot, het hulle ons kom help. Selfs die plaashuis vir ons kinders oopgestel om badkamer te gebruik vir hulle dogtertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Asemrowend mooi en rustig. Dit was ongelooflik. Die berge is beeldskoon. Mens kan die sterre helder sien sonder ligbesoedeling in die aand. Die diens was baie goed en mense vriendelik. Daar is 'n lekker staproete na die rockpools toe. Jy moet 'n klein rivier oorgang en totaal soentoe en terug is so 1.8 km. Sal beslis weer die plek besoek. Naby aan die dorp en die Golden Gate Nasionale Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect, quiet, and scenic engagement weekend. It was the perfect weekend for me and my now fiancé. It was very quiet and you could just listen to nature while enjoying the view with a coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Relaxing experience. Was re-visiting. Still a great exhale experience. Wish I wasn't 4hrs away. Would visit regularly. Please put the mirror back in the hut. Couldn't do her make-up touches in the morning when we left. Lol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

‘n Perfekte wegbreek in die berge. Ons het 'n wonderlike naweek spandeer by hierdie knus Bergwoning, net 'n klipgooi van Clarens af. Dit was 'n bonus dat ons ons hond kon saambring, en hy het net soveel as ons die oop ruimtes geniet. Die rondawel is goed toegerus met alles wat mens nodig het – netjies, gerieflik en skoon. Die sjampanjeglase was 'n mooi bederf! Ons het heerlik gebraai terwyl ons die stilte en natuurskoon ingeneem het. Die omgewing is asemrowend, en die groot grasperk by die kampeerplek was perfek vir balspel en ontspan. Dit was regtig 'n rustige, verfrissende wegbreek – ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc50fd6a461e4e85cc85e6c0dc4ff828c97a9d49cff377f5bba912773591d3b512b10ebf84827e9c0e156a266335b87219ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506188456265 28.560027704894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang