Successfully reported

BergWood Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Zelda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hèerlik. Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik, gemaklik en pragtig. Ons het heerlik oorgebly vir 1 aand. As ons geweet het hoe lieflik dit is, sou ons langer gebly het. Die gasheer was vriendelik en ons het lekker rugby gekyk en steak geëet in die restaurant by die Inn. Die ligging is pragtig, die king kamer was baie gemaklik. Ons sal terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Asemrowende uitsig met netjiese kamer wat die ervaring die moeite werd maak. Was baie impressed met die netjiese kamers met die mooiste uitsig. Was baie hartseer ons het net een aand bespreek. Baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly by Bergwood Inn! Ons het heerlik gekuier by Bergwood Inn. Baie netjies met alles wat jy nodig het. Lekker ruim. Die gasheer het baie moeite gedoen om op 'n Sondagaand vir ons 'n ete te voorsien en dit was héérlik! Ons beveel graag Bergwood Inn aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ons het net een nag gebly en het dit geniet. Baie mooi geleë. Lekker naby die st. Ons het net een nag gebly en het dit geniet. Baie mooi geleë. Lekker naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Would definitely stay there again. What a nice stay. We enjoyed the view and unique decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Een van die bestes! Mooi, ruim kamer met pragtige uitsig. Alles wat nodig is en meer. Goeie diens en vriendelike ontvangs. Kan 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monniek F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies en rustig. Het heerlik gebly. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly en die personeel was baie vriendelik. Plek is baie netjies en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Vinnige wegbreek. Dit was 'n heerlike vinnige wegbreek. Dankie vir jou mooi kamers en jou goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Duiker Circle, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ba140b8875149a4179bd80d242386e0fdcb7f65350f67fb22b145480d682d125d5dec95bd9a29b4b0830d1d1261bfc6814c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 53 Duiker Circle Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.04681 22.2842803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang