Successfully reported

Berlin

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hennie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik en alles voorsien. Alles wat nodig is. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend en netjies. My gunsteling plekkie om te oornag, naby die mall, skoon en netjies, als wat 'n mens nodig het. Diens uitstekend, baie dankie, julle sien my beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jahn-marie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastiese diens. Fantastiese diens. Het laat die aand gearriveer en ons is hartlik verwelkom. Skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie goed. My tegnikus het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewert K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld, rustig en vriendelik. Sal beslis weer daar oorbly. Alles was skoon en netjies gewees. Gasvrou baie vriendelik. Baie rustige area. Het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lovely place to stay. The place is very nice and neat. We really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekka. Baie netjies en lekker warm geslaap, vriendelike diens en mense, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld. Die plekkie was baie gesellig vir ons gesin. Als wat nodig is vir een aand verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netjies, alles wat jy nodig het vir 'n oornag. Baie lekker netjiese plek. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag. Ons was daar vir 'n sportgeleentheid van ons oudste dogter. Baie netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Wonderlike naweek verblyf, netjies en veilig en vriendelik. Baie dankie! Verblyf by Berlin was baie gesellig, skoon en netjies, en die omgewing het ons veilig laat voel. Die gasheer was baie vriendelik. Ons sal beslis weer van hulle gebruikmaak as ons weer in Betlehem moet oorslaap. Die eenheid is ook lekker naby aan die winkels geleë, so die algehele naweek se verblyf was regtig net gemaklik en ons het dit baie geniet. Sal hulle beslis ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Oranje Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192285ee20c512746c84a3743dd7731970be89d9bc5243a2df9abbe55628dfd24557c87dbc62f345936d54ed976055371194?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 4 Oranje Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -28.246238152743 28.31605769469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang