Bermuda 303
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 102A Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 128 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bermuda 303 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die derde verdieping en perfek is vir gesinne wat 'n strandvakansie soek. Bermuda is op Ballito se bekende 4 km-promenade reg op Willard-strand geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Al die slaapkamers het plafonwaaiers en klerekaste. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort en 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n groot stoep met sitplek en 'n gasbraai.
Die kompleks bied geriewe, soos 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met asemrowende stranduitsigte. Bermuda 303 het 2 toegewese parkeerplekke, waarvan een onderdak is, en die kompleks het 'n hysbak. Die verblyf het 'n uitstekende ligging en is ideaal vir 'n strandvakansie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 362
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102A Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 102A Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang