Successfully reported

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 263 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wynarda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Het voldoen aan al ons behoeftes. Sal beslis weer daar oornag. Baie netjies en skoon. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek het alles wat jy benodig vir 'n nag se oorslaap. Heerlik gestort. Lekker naby aan die restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ons is vriendelik ontvang, en die vertrekinligting was duidelik. Ek en my niggie het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kort net hakke waar jy jou hanger met volgende dag se klere kan ophang. Baie oulike plekkie. Netjies, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina S
1 nag
5.0
Okt 2025

Lekker gekuier. Baie lekker gebly. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik! Suene was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons sal enige tyd dié mooi, veilige plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanita S
1 nag
5.0
Okt 2025

Perfekte ontvangs en gerieflike verblyf! Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Suene het ons van die eerste oomblik af welkom laat voel – so hartlik en gasvry! Die kamer is naby die pad, maar dit het glad nie vir ons gepla nie. Die kamer was presies soos geadverteer: skoon, netjies en perfek vir ons oornagbehoeftes. Wat dit nog beter gemaak het, was dat daar 'n heerlike restaurant binne loopafstand was – ons het nie eers nodig gehad om self kos te maak nie! Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige toekomstige reisigers wat op soek is na 'n gemaklike en vriendelike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Affordable and comfortable overnight stay. Everything you require for an overnight stay. Very comfortable and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ek kan dit regtig aanbeveel, so gerieflik, netjies en het goed uitgerus. Dit is 'n baie netjiese, rustige plek, het lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. It was perfect for what we needed, and the owner was super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 263

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 263 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang