Successfully reported
+62

Berry Lane Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Thring Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Berry Lane Gastehuis is in die stil, pragtige area Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste.

Verblyf is in 12 eenhede beskikbaar. Die en suite-slaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het ’n privaat badjamer, TV met DStv-kanale, ’n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinskamer het ’n kombuisie.

Daar is komplimentêre WiFi, ideaal vir gaste wat werk moet afhandel of wat hulle ervaring met vriende en familie wil deel. Die kamer het ’n privaat ingang, so gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Daar is ook braaigeriewe.

Berry Lane is sentraal geleë, en dit maklik bereikbaar van die N1 af, dis ook naby verskeie winkels, restaurante, doendinge soos gholf, jukskei en rolbal. Besighede is ’n klipgooi van die gastehuis af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Louisa P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. The host was friendly and available at all times.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Louisa P
Saam met vriende
5.0
Nice location and clean and private rooms. Lovely. The host was friendly and available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Venetia F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. Awesome place. Beautiful room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nicolene B
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Alles presies soos geadverteer. Sien sterre.
Aug 2025
Kallie A
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike nag rus. Heerlike nag rus. Naby dorp as jy iets mag nodig kry. Gebruik gereeld die gastehuis.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 11 Thring Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Berry Lane Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Thring Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA943da0a27092e2c28c71f0258337f7c850ca75c88fb534fb74d07c3a6109ec7faa25745e869f97d5974c2bc7eaf46f58c2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 151 5 1 5 11 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.67522 27.24126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang