Successfully reported
+39

Berseba Farm: The Buchu Box

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 045 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Berseba Farm: The Buchu Box is 'n pod op 'n essensiële-oliesplaas in die skilderagtige Overberg en dit word deur Botrivier, Caledon, Hermanus en Kleinmond omring. Die luukse pod is 'n ideale blyplek vir paartjies, enkelreisigers en gesinne wat op soek is na 'n ontspannende plaaswegbreek buite die alledaagse stadsgedruis.

The Buchu Box is 'n selfsorg-eko-pod wat slaapplek aan 4 gaste bied en oor 2 slaapkamers beskik. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n eetarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die stoep dien as die middelpunt van die eenheid en spog met 'n houtvuurwarmbad en 'n ingeboude braai-area wat deur rustige natuurskoon omring word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berseba Farm: The Buchu Box het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 045
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 045
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 045
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d1ee8b533ccd2e49ecab7e4a84b4a6479ec068c00bc12294db59578c04bf2dac0d284d18b25a1a0c84f5cbcf3b7e56f597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 045 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Off Swartrivier Road Berseba Farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.287208266951 19.225752982968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang