Successfully reported
+37

Berseba Farm: The Rosemary Hut

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 565 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Berseba Farm: The Rosemary Hut is 'n selfsorgkothuis op die essensiële oliesplaas Berseba. Die pod spog met 'n panoramiese uitsig op die Overberge en is net 1,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers, gesinne met kinders en troeteldiere wat op soek is na 'n plaaswegbreek buite die stad. 'n Unieke kenmerk van hierdie kothuis is die konstruksie en die hooibale wat die binnemure vorm en 'n rustieke bekoring by die verblyf voeg.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n eetarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad met 'n asemrowende uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 565
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 565
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 565
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd948fe395084dc8a4ec376c8a60e3cb8b58c02f2f325e267ee5e2cf80f195b79920ff51a6f0a5aad3c1218273efc69bcf13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 565 per nag, vir 2 mense Off Swartrivier Road Berseba Farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.285246154315 19.234241252468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang