Successfully reported

Besigheim

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Almo G
1 nag
5.0
Okt 2025

All I could ask for. I stayed in the Clivia cottage which was very well equipped, clean, tidy and set within a beautiful Clivia garden. Check-in and check-out were efficient. The hostess was very friendly and helpful. A highly recommended guest house for an overnight stay in Stellenbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

It was comfortable and set in a very peaceful area with a lovely garden. It was pleasant, and the host was very helpful and welcoming. Nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie netjies, skoon en veilig. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Baie netjies, skoon en veilig. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizél S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon, waarde vir geld. Dit was 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linell S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Super plekkie. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjiese, gerieflike verblyf naby aan universiteit en skole van Stellenbosch. Heerlike verblyf in 'n stil area, maar naby genoeg aan die middedorp van Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Maria F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastiese verblyf. Baie lekker gebly. Alles perfek. Ons 2de keer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Besigheim
Baie dankie, Anna-maria. Julle is modelgaste - altyd welkom. Ek hoop Jannie is gou weer perdfris na die groot operasie.

Dean W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great value for money. The host welcomed us on arrival. There were thoughtful and practical personal touches: complimentary ice-cold water in the fridge, and rusks for the tea and coffee station with milk. The host's recommendations for dining in the area were spot on. Clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie aangename verblyf gehad. Sal beslis Besigheim aanbeveel. Skoon en baie netjiese, ruim kamers met alles wat jy benodig. Dit is in 'n stil en rustige woonbuurt geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Besigheim
Baie dankie, Rina, vir die vriendelike woorde. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete. Daniel en Antoinette.

Johan R
1 nag
5.0
Jan 2025

Ek is spyt ons kon net een nag oorbly. Baie lekker mense met 'n baie mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Besigheim
Hallo Johan - dankie vir die vriendelike woorde. Ons sien julle graag weer. Altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 6 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.94512954256 18.845464079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang