Successfully reported

Beit Shalom

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik ontspannend. Baie aangename verblyf met gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige rustige plek. Goed geleë en pragtig uitgelee. Heerlik gebly. Netjies en rustige gastehuis wat goed toegerus is. Gasheer was uiters bedagsaam en het op gereelde basis gekom uitvind of alles nog wel is. Ruim stoep met gemaklike sitareas. Beslis 'n baie goeie keuse om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon en netjies. Goed ingerig. Rustig en stil. Personeel is vriendelik. Dit was vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moneque R
1 nag
4.8
Mrt 2025

Perfekte ligging. Ja, dankie. Dit was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons is vriendelik ontvang. Omdat ons na ure aangekom het, het die gasheer die elektriese kombers op die bed solank aangesit! Heerlike ontbyt genuttig voor ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Voortreflike diens, uitsonderlike ontbyt en kuier om die tafel n. Ons verblyf by Johan en Charlene was die beste ervaring wat ons nog gehad het en kan ek met volkome eerlik erken dat ons nuwe vriende gemaak het. Dit was so 'n heerlike kuier dat ons regtig nie wou weggaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Without a doubt we would stay at Best Little Guest House again. Best little guest house was an absolute perfect choice for Mom and I. We felt welcome and safe, and the guest house is an absolute gem with beautiful gardens and a swimming pool which offers a welcome reprieve to cool off after a day of exploring on hot days. The optional breakfast is worth having. Excellent coffee! Friendly staff. Spotlessly clean with attention to detail and everything one would need such as additional plugs for charging devices, pool towels, tea, coffee, rusks, etc. The day bed and small dining table and chairs on our private patio area were lovely to sit out in the mornings and evenings. Without a doubt we would stay here again. Charlene and Johan are fantastic hosts! We were sad to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melitia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig, skoon, plesier. Baie lekker gebly! Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaretha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies en voldoende. Die verblyf was heel voldoende vir die een aand se oorslaap, die kamer het alles ingehad wat ons benodig het en was baie skoon en netjies. Sal die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Daar heers 'n rustige, gesellige atmosfeer. Ons het regtig lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Plein Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe593b94c6ba414f2a851afd85cbf6f4e71731e5c0e66fc059a6a8770ea64c9f62a881e4e274f6f3afe7756c2431e8b899f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 15 Plein Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606811 22.21216
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang