Successfully reported
+8

Best Spot 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Traminer Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Best Spot 3 is ideaal geleë in Die Wingerd, Somerset-Wes, en bied verblyf aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Die oopplan-woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in. Die woonstel bied ook 'n gemaklike rusbank, lugversorging en 'n werkspasie.

Gaste kan asemrowende sonsondergange vanaf die voorstoep van hierdie selfsorgwoonstel geniet, wat maklike toegang tot topbesienswaardighede bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shantel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Traminer Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Traminer Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA933548b6768fae643085a16ae5f56c48b4d97bcd302580b6d4258661a1000716612003838ed02875158d890c663eeea96efa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 11 Traminer Street Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.0682033 18.8307441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang