Successfully reported

Best View

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie mooi plekkie. Skoon en netjies. Het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Dit is 'n besondere plekkie. Uitstekend! Dit was baie mooi, skoon en netjies. Baie rustig en veilige parkeerplek. Sal dit definitief aanbeveel vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie meer as wat ek verwag het. Baie groot en gerieflike akkommodasie. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Baie lekker gebly, Stefan laat mens sommer tuis voel. Heerlik gebly, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nella J
1 nag
5.0
Jun 2024

Sakpas en goeie ervaring. Baie lekker gebly en ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Dit was aangenaam, gerieflik en sommer net lekker. Ons het beslis lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik baie tuis laat voel. Dit is 'n goed ingerigte blyplek en ons sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Tant Allie street, Mooikloof, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dc84a2b2e31d8a668c86a455043e62e84d43f1ac60b7ad32cbcb1bfcff18f58f05847a5728bf19d2e441cde830d3807228d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 13 Tant Allie street Mooikloof 1150 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.679959806418 30.324523946956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang