Best View
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Tant Allie street, Mooikloof, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Best View is in die stil deel van Burgersfort geleë waar gaste in stilte kan ontspan na 'n dag se werk. Dit lê op die berg met 'n mooi uitsig.
Dié oopplan-eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die aangrensende sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Tant Allie street, Mooikloof, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Gaste dink Best View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Tant Allie street, Mooikloof, Burgersfort, 1150, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang