Successfully reported
+27

Besthouse Stellenbosch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hof Lane, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Besthouse Stellenbosch is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 volwassenes met 3 kinders. Dit is 'n 100m² ateljee-eenheid wat oopplan is en 'n pragtige uitsig oor Stellenbosch het.

Besthouse Stellenbosch het 1 dubbelbed, 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir kinders. Die eenheid het 'n privaat badkamer, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en maaltye kan by die eetarea geniet word. Gaste kan in die sitarea ontspan, en 'n TV met DStv, en 'n DVD-speler is beskikbaar. Die ateljee het ook 2 privaat ingange.

Braaigeriewe, 'n swembad, asook parkeerplek is beskikbaar. Die voor- en agtertuin word beskerm met infrarooi strale en 24/7 sekuriteitskameras.

Stellenbosch is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë, en gaste kan verskeie wynplase en landgoedere besoek. Verskeie restaurante, kafees en besienswaardighede kan ook in die dorp besoek word.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 9 Hof Lane, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hof Lane, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc515c65ff4eaf6aca49bb4edb861c911b6027dbdd4badc0009edb7f09cd229bcdbde5c257cb7704feb12b876cb049d48aa0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 9 Hof Lane Uniepark 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.929255897356 18.886045881145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang