Successfully reported
+13

Beth-El

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Lutea Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beth-El is in Danabaai geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 6 mense.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met beperkte DStv-kanale en Netflix het. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die huis het 'n privaat tuin met braaigeriewe en skaduparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Beth-El is net 2 km vanaf die strand. Danabaai is die tuiste van verskeie diere- en voëllewe, asook 'n verskeidenheid fynbos, en gaste kan gaan stap en stap, of aan verskeie watersport deelneem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Glenda T
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Beth-El is like home from home. Everything we needed was there and more. Olma and her husband were lovely people. Highly rec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Liesl C
Gesin met tieners
5.0
Trip down memory lane. Ruim en goed ingerig.
Apr 2025
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike gerieflike, rustige en pragtige verblyf. Dit was ongelooflik lekker. Olma was so gaaf en vriendelik. Die huis het alles wat jy dalk kan dink ...
Sien meer
Apr 2025
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
4 seisoene in een week. Dit is soos huis, weg van jou eie, net heerlik en stiller. Gasheer en gasvrou in beheer van hul gaste. Kommunikasie was puik. ...
Sien meer
Feb 2025
Jackie V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer bespreek. Die ontvangs was baie goed. Gasvrou baie behulpsaam en alles mooi verduidelik. Ons het gevoel soos by die huis, want alle...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Olma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 21 Lutea Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beth-El het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Lutea Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWR7wXke35K2ICdE6gxsRTBkw4cbWGCXtt7Q1wLJ29pyXR9frDe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 21 Lutea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.193303316961 22.035445728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang