Successfully reported

Bethany Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
David B
1 nag
5.0
Sep 2025

Enjoyable, accommodation was comfortable, clean and safe. Host was welcoming. Relaxed, convenient and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig. Groen. Minimalisties. Fantasties! Dit was sowaar een van die rustigste naweke wat ons gehad het. Daar is bitter min sein. Dis so mooi tussen die berge en die appelboorde. Mens hoor net voëls. Lekker braai binne en buite. Dis alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truida-mart B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gesellige ouwêreldse verblyf. Gawe oornagting by 'n vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dallas R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Amazing farm stay and great host. Amazing host and location. Thoroughly enjoyed our stay. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2025

It was just what I needed, the quietness. It was really nice; we enjoyed it, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jakkie
Bethany Farm
Hi Peter, thank you for your positive response, much appreciated. Grace and peace.

Anna-mart S
Kort verblyf
3.6
Jul 2025

Alles wat jy nodig het is daar. Dis mooi en gemaklik. Ek het lekker gebly. Die gasheer is baie vriendelik. Pros: goedkoop, verskriklik mooi en teen die berg, vriendelike gasheer, WiFi beskikbaar want daar is nie sein nie. Parkering naby kamer. Maklik om te vind. Kan daar braai as jy wil, ons het net te koud gekry vir dit. Maar dis goed toegerus. Hoef nie 'n 4x4 te hê nie. Die pad is mooi. Alles is mooi. Oorgenoeg komberse beskikbaar. Cons: die deur kan nie sluit nie, my ma het onveilig gevoel. Ons het die eerste aand nie ligte gehad nie, al was daar geskryf dis beskikbaar 24 uur. As dit nie gesê was nie, sou dit my nie gepla het nie. Daar was darem kerse beskikbaar. Die stort was koud en ek dink hulle kan die gas geyser se temperatuur opstel vir die winter. Sal ek weer daar bly: beslis. Sal my ma weer daar bly: nee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Canberk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great value for money. Incredible hosting. Perfect location for relaxation. Legendary hosting from Jakes. He showed us around thoroughly, explaining everything about his farm and animals. They baked us a bread. They recommended really good locations for coffee and food around the area. It was a peaceful place. Great for relaxation. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex E
1 nag
4.8
Des 2024

Charming, quiet, comfortable and clean. I needed a clean, quiet place to stay the night on my way to PE. I found a charming cottage nestling in a verdant garden. I wished I could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin S
1 nag
5.0
Okt 2023

What a pleasant stay over. So enjoyed a peaceful sleep with only cool mountain whispering overhead. Most interesting ideas from ram pumps to plant biology from Jakes. Many thanks to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jakkie
Bethany Farm
Hi Gavin, thanks for your kind review. Was great to see you. Trust you're keeping well.

Xenniphon W
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Peaceful. Perfect, peaceful, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jakkie
Bethany Farm
Hi Xenophon, thank you for your positive review, was great to meet you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Farm Weikloof, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3v4W5bYrCpTUwM7nTLu0A7WMSDBkVdMwjFZ033bnHAawNCplMT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Off the R62 Farm Weikloof 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.857694012612 23.887394748627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang