Successfully reported

Bethlehem Sundowners Self-catering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik, rustig en netjies. Het baie lekker geslaap. Daar was wel 'n paar goed wat gepla het. Daar is geen bedkassies nie en ook geen bedlampies nie. Die hangkas het geen hangplek nie, maar ek kan sien dit is nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Rustig en naby die mall. Rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Veilig, rustig, alles wat jy nodig het en baie netjies. Heerlik gebly, mooi uitsig, rustig, veilig en baie netjies. Alles wat jy nodig het en ligging is perfek. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gift M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Had a great time. Had a very wonderful weekend. Even though there were no side bed tables, the room was freezing cold and the availability of hot water did not correspond with the times, but other than that, it was a great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eckhard R
1 nag Besigheidsreis
2.8
Jul 2025

Was nie baie lekker vir die winter nie, miskien somer ander saak. TV het nie gewerk nie, geen app of stasie nie. Net paneel heater vir 'n baie koue kamer. Badkamer lig het geen skakelaar en kon nie afgesit word nie. Mikrogolf het net gewerk deur by die muur aan en af te sit. Ook 2 x enkelbeddens.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Raymond N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige, veilige en skoon kamers met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Tevrede. Baie skoon en netjiese plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christel C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2024

Was heerlik. Ons tegnici het baie lekker gebly by julle, hulle het van die buite braai area gehou en die mense was baie vriendelik. Die kamer was skoon en hulle het regtig gesê hulle sal weer daar bly. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yiangos Y
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Netjies en voldoende. Baie gemaklik en oulike opset.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie R
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Heerlik, rustig en netjies. Het baie lekker geslaap. Baie mooi en netjies, het heerlik gebly. Daar was wel 'n paar goed wat gepla het. Die TV, selfs al het jy 'n ingenieursgraad, glo ek nie hy gaan daarmee regkom nie. Daar is geen bedkassies nie en ook geen bedlampies nie. Die badkamer is baie beknop en ek glo nie dat groter mense daar kan regkom nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Roslynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Deurgezien Road, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722089c9391e048a10da4203e2e40f741f00a3935388166f3f65424d7778d2f2837caabc23428571d2698fe3a0f638cb0323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 9 Deurgezien Road Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.258207 28.329177
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang